Kanadese Skild

Die Kanadese Skild

Die Kanadese Skild, wat dikwels ook die Laurentiese Skild genoem word, vorm die geologiese kern van die Noord-Amerikaanse vasteland. Dit beslaan die noordelike helfte van Noord-Amerika, wat tydens die laaste ystydperke byna heeltemal met ysmassas bedek was. Die yslae het ook die huidige voorkoms van die landskap meegebring.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search